TEKEN NOG MEER IR(RAS)SIONEEL AAN

Nog-meer-Ir(ras)sioneel-(3)

Dis die jaar 2018. Die 1994-illusie is lankal verby. Die stank van ongelykheid, identeitspolitiek en staatskaping volg ons soos ’n oop riool, maar dit is nou tyd om die goue handskoene af te haal en die heilige koeie te melk.

Nog meer Ir(ras)sioneel is die opvolg van Ir(ras)sioneel wat in 2017 vir die Kanna vir beste Uitkampteater-produksie genomineer is.

DEBUUT Kabaret MET Des-Lee McKenzie REGIE EN TEKS Des-Lee McKenzie MUSIEKREGIE Stephan Bezuidenhout VERHOOGBESTUURDER Ilge-Marie Schutte. Afrikaans en Engels Geen o/16 T V | R105 (R120 by die deur) 70 min. | Die Parlement

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?