Swerfgoed is diep en donker

Swerfgoed-1

Iewers in die nabye toekoms. Water is die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om dit te bekom. By Motel Stillewater – iewers op ’n godverlate vlakte – is daar ’n oerskat opgesluit. Dit is ’n vreemde (en snaakse) spulletjie wat hier woon.

En niemand gaan met hulle mors nie: stille water, diepe grond … ’n Distopiese blik op erfenis en opoffering van Griekse omvang, maar in die tragiese skuil daar dikwels ook die komiese

Anna-Mart van der Merwe, Nicole Holm, Richard September en Andrew Laubscher is in die produksie te sien wat van 29 Maart tot 3 April in die Gimsaal te sien is.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?