Surrealistiese reis buite én binne jouself

In die Netwerk24 artikel op 23 Februarie kan lesers meer lees oor die Neil Coppen produksie, Buiteland, wat te sien is by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2017.

Jacques is ’n Afrikaanse narkotiseur en Sizwe is ’n Zoeloe-choreograaf, wat by mekaar uitkom vir seks, maar ’n gesprek oor allerhande onderwerpe volg.

Sizwe is ’n student wat ’n roeping van sy voorvaders ontvang om ’n sangoma te word, terwyl Jacques se ma hom kom besoek en vir hom nuus bring. Sy pa was voorheen ’n predikant in die Gereformeerde Kerk en sy pa het gesê daar is twee beroepe wat God se beroepe is: dominee en dokter. En Jacques word toe een van die twee.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?