YOU SUCK (EN ANDER AFGRYSLIKE WAARHEDE)

You-suck-en-ander-afgryslike-waarhede-1000x500

DEBUUT Komedie

Met Klara van Wyk Regie: Francesco Nassimbeni Teks: Klara van Wyk Vertaling: Marné Pienaar Ontwerp: Francesco Nassimbeni Verhoogbestuurder: Rosa Karoo Loewe Vervaardiger: You Suck Productions

In You Suck (en ander afgryslike waarhede) deel die eksentrieke tiener Pretina de Jager haar avonture, misverstande en mislukkings. Deur haar “Liewe dagboek”-vertolking neem die Chappie-kouende Pretina, wat sukkel om haar voete te vind in die nuwe Engelse skool, jou op ’n reis deur onbekende hashtags, ’n twerking faux pas en wiskunde wat nie sin maak nie. Groepsdruk en verwerping kry die kleurvolle karakter egter nie onder nie en met haar eiesoortige selfvertroue, eerlikheid en humor hou sy die gehoor op hul tone.

Afrikaans en Engels • Geen o/12 T | R105 (R120 by die deur) | 50 min. | Die Parlement

1 April 10:00; 2 April 13:00; 3 April 16:00; 4 April 13:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?