Stof Rooi

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-stof-rooi

Moontlik gemaak deur Theatre Arts Admin Collective

Met Dustin Beck Regie: Jason Jacobs Produksiehuis: KleiSand Teater en Theatre Arts Admin Collective

Dié solovertoning ondersoek die kwellende onbekende ruimte van voorvaders en die hedendaagse werklikhede van skool- en bende-ontgroening. Stof Rooi vertel die storie van ’n seun wat van sy bloedlyn ontvlug, na ’n toekoms gevul met meer belofte, hoop en betekenis. Soos hy worstel om homself te bewys, weg van ’n kultuur en erfenis wat geen toekoms het nie, veg dié twee wêrelde om sy lyf oor te neem. Stof Rooi was deel van Uitkampteater by die KKNK in 2016.

Gesin | R100 | 40 min. | Laerskool Wesbanksaal

13 April 11:30 | 15 April 09:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?