STERRENAG – MUSIEK MET HART

KKNK-2018-web-images-MUSIEK-1000x500-Karoonag

DEBUUT Kontemporêre musiek

Met Snotkop, Jay, Brendan Peyper, Leah, Willem Botha, Pieter Koen, Caroline Grace, Fatman, Lee Scott, Jan Bloukaas, Early B, Vernon Barnard, HemelBesem, Chris Else, Elwira Standili en Gerrie Pretorius Samestelling: Corné Oosthuizen Vervaardigers: CO Productions, Lumico en Kunste Onbeperk

Van Suid-Afrika se voorste Afrikaanse musiekkunstenaars onder die sterre op die verhoog met nuwe en ou treffers, wat die stories van die hart en siel vertel.

Afrikaans • Gesin Ingesluit by Kuierbuurt-kaartjie | 90 min. | Huisgenoot-verhoog

2 April 19:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?