Steffie en Les Javan

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-steffie-le-roux-1

 

DEBUUT Kontemporêre Musiek

Steffie en Les Javan is ’n unieke kombinasie op die verhoog. Met besonderse liedjies, self deur die twee geskryf, is dié produksie vol skakerings, stories en mooi melodieë. Daar is ’n onopgesmuktheid en ’n broosheid hier teenwoordig, waar die eenvoud en eerlikheid van die kunstenaars die trefkrag is. Bekende treffers asook musiek van Javan se nuutste album, SprokiesKontrei, en Steffie se debuutalbum, Vertel my, word saamgeweef op die verhoog.

Afrikaans • Gesin  | R120 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

12 April 10:00 | 13 April 21:00 | 14 April 10:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?