STAND-UP MET

Hannes

Shimmy, Schalk en Hannes (30 Maart)

Schalk, Melt en Shimmy (31 Maart)

Hannes, Melt, Loyiso en Schalk (1 April)

In opdrag van Media24

Met o.a. Schalk Bezuidenhout, Shimmy Isaacs, Melt Sieberhagen, Hannes Brümmer en Loyiso Madinga  Vervaardiger: Erns Grundling

Kom sluit jou dag af met skaterlag by Netwerk24 se Feeskafee in die geselskap van ‘n paar van Suid-Afrika se topkomediante – jou tuiste vir stand-up-komedie by die KKNK. Elke aand tree drie komediante op en deel hul eiesoortige en vlymskerp waarnemings oor die lewe, die land waarin ons leef en alles tussen-in. Verwag vlymskerp humor en komedie en ook improvisasie – enigiets is moontlik. Ná elke vertoning is dit tyd vir musiek en kuier tot laat in Laatnag.

Afrikaans en Engels | Geen o/14 T

R130 (R140 by die deur) | 60 min. | Netwerk24-Feeskafee

30 Maart 21:00; 31 Maart 21:00; 1 April 21:00

Klik hier om jou kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?