WHAT SOUNDS LIKE NOW

What-sounds-like-now-1000x500

Met Joey Schrauwen en Nick Livramento Silva

What Sounds Like Now is ’n uitvoering wat ten volle in rym gedoen word; wat gewaarborg is om te misluk. Twee mans worstel met die druk van selfsensuur en om op te tree. Hulle het vir hulself ’n teaterwip gestel, en voor die gehoor probeer hulle daaruit ontsnap. Hoe kom ’n mens los van jou ego? Teen watter prys kom vryheid uit selfoordeel? Wat beteken dit om in die oomblik eerlik te wees?What Sounds Like Now is ’n poging om die innerlike wêreld na vore te laat tree. ’n Poging wat gewaarborg is om te misluk.

Engels

R20 | 20 min. | Voor die Absa Burgersentrum 

Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?