MY SKUILPLEK DIE KAAPSE STRATE DEUR ILLONA EDWARDS

KKNK-2018-web-images-1000x500-placeholder-Die-Beiteltjie

Met Cantona James, Charlton George, Simonè Benjamin, Chris Majiedt, Leandè Valentyn, Daneel van der Walt en Jarrid Geduld Regie: Ronèl Geldenhuys ’n Jong seun, wie se ouers in die tronk is, besluit om die pad te vat omdat hy reken dis beter om op straat te woon as om heeltyd deur sy ouer broer afgeknou te word. Hy word deur bendelede geteiken en beleef ’n paar dinge waarop hy nie gereken het nie. Hy word deur ’n inisiasie geneem, wat hom laat terugverlang na sy veilige huis by sy ouma. Waarskuwing: Die taalgebruik en tema mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. Finalis: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016

Gratis | 55 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

2 April 16:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?