SIT CH3 MET CHRIS CHAMELEON EN CH2 OP JOU FEESSPYSKAART

CH3-met-Chris-Chameleon-en-CH2

Die legendariese en veelsydige Chris Chameleon van Boo-faam deel die verhoog met die virtuose, internasionaal- gerekende Sama-wenners CH2. Die kombinasie van Chameleon, met sy briljante stemgebruik en hoogs vermaaklike verhoogpersoonlikheid, en die musikale kitaarspelvuurwerke van CH2 met Spaans-Latyns-Afrika-ritmes en lekker Afrikaans, beloof ’n vertoning uit die boonste rakke en van internasionale gehalte.

DEBUUT Kontemporêre musiek MET Chris Chameleon (sang, kitaar en baskitaar), Corneille Hutten (kitaar) en Dirkie van Staden (kitaar) MUSIEK EN REGIE Chris Chameleon & CH2 VERVAARDIGERS Chris Chameleon & CH2

Afrikaans en Engels | Gesin | R165 (R180 by die deur) 80 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?