SHHHHHHHHHH

Shhhhhhhhhh

DEBUUT Musiekteater

Met Coenie de Villiers en Mauritz Lotz Regie en teks: Coenie de Villiers Vervaardiger: CDV Market Ideation

Coenie de Villiers se nuutste versameling liedere is stil en suiwer, en hy kom speel hulle vir die eerste keer by die KKNK. Hy wys in hierdie vertoning waarom hy beskou word as een van Suid-Afrika se sterkste liedjieskrywers en kunstenaars Die weergalose Mauritz Lotz voeg sy eie towerkrag op kitare by. Dit is onverdunde Coenie, soos die fynproewers daarvan hou.

Afrikaans • Gesin R155 (R170 by die deur) | 60 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

29 Maart 21:00; 30 Maart 10:00; 31 Maart 14:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?