Ses tips vir studente om die KKNK te oorleef en te beleef

MatieMedia publiseer op 14 April ’n artikel met wenke vir studente om die KKNK te oorleef en te beleef. Die KKNK is tans aan die gang op Oudtshoorn.

Die KKNK wat meeste van ons as kinders saam met ons ouers leer ken het, is nie dieselfde KKNK wat jy as student sal beleef nie. Die aande is langer, en die naweek aansienlik duurder as toe jou ma daarvoor betaal het. Veral vir KKNK-groentjies is dit soms nuttig om ’n paar riglyne te hê om jou veilig weer terug in Stellenbosch te kry. Deur met ’n paar gesoute feesgangers te gesels, het MatieMedia se span ’n paar tips bymekaar gemaak om die KKNK te oorleef, en terselfdertyd ten volle te beleef.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?