Sarah deur Karien Polley

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-rsg-logo-v2

 

Hoorbeeld

Met June van Merch en Marcel van Heerden
Sarah Baartman van die Gamtoos in die Oos-Kaap moes in die negentiende eeu in Europa as ’n frats paradeer. Nou, vir die eerste keer, word die grense van radiodrama en dokumentêr oorgesteek in hierdie opdragwerk. Dit is laataand wanneer Sarah en die man langs die vuur mekaar in die oë moet kyk en die waarheid ontbloot word.

Gratis | 80 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

13 April 16:00

 

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?