SA moet hom staal vir meer onrus op kampusse

Op 12 April berig Netwerk24 oor Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Die onderwerp was die FeesMustFall-opstande

Studenteprotes op Suid-Afrikaanse universiteitskampusse sal toeneem weens politieke onstabiliteit, berig Gert van der Westhuizen.

Studenteprotes oor die wêreld heen kan direk verbind word met politieke onstabiliteit en verslegtende ekonomiese toestande. Suid-Afrika is dus nie ’n uitsondering in dié opsig nie.

“Protes sal toeneem hoe moeiliker die politieke omstandighede word en hoe meer mense ekonomiese druk ervaar,” het dr. Leslie van Rooi, hoof van die Frederick Van Zyl Slabbert Instituut aan die Universiteit Stellenbosch, Dinsdag voorspel by Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?