SA mans oor geslagte heen in visier op KKNK

Netwerk24 berig op 12 April oor die talle toneelstukke by die KKNK wat fokus op die plek wat mans van alle generasies in Suid-Afrika inneem.

Die plek wat mans van alle generasies in Suid-Afrika inneem kom in vele stukke op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) aangrypend in die visier.

Dop van die jong dramaturg Retief Scholtz speel in een aand in ’n kroeg af. Die werklose Frank Venter strompel in met net ’n palmboompie en wat lyk na ’n amptelike koevert. Ons sal later weet wat daarin is. Op 57 is hy bykans alles in sy lewe kwyt. Hy herinner aan die ander drommel uit ons ryk teaterskat, Elvis du Pisanie, geskep deur Paul Slabolepszy.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?