RYMKLETS VAN OOS TOT WES

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-images-1000x500-Rymklets

Hip-Hop

MET Early B, Die Salwing (HemelBesem, Yoma en Linkris), Jerome Res, RenoKarooKing, Die Hooflig, Japsnoet en DJ Hearing Aid Vervaardiger Danny B’s Entertainment Productions

Beleef Hip-Hop in die Klein Karoo met van ons land se voorste kunstenaars en die wenners van die Oudtshoorn hip-hop-pryse. Dit is die vyfde keer dat Rymklets van Oos na Wes by die KKNK aangebied word en beloof om jou ‘n ander persepsie te gee oor die kunsvorm en die kultuur van hip-hop in Suid-Afrika

Afrikaans en Engels | Gesin | Ingesluit by Rivierbuurt-kaartjie | 120min. | Huisgenoot-verhoog, Rivierbuurt

13 April 18:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?