RYMKLETS VAN OOS TOT WES

Rymklets-van-Oos-tot-Wes-Early-B

DEBUUT Kontemporêre musiek

Ondersteun deur Kunste Onbeperk

Met HemelBesem, Yoma, Early B Oxijin, Dj J-EFX, Yugi Yo, Jevigo & Hilton en MC IXA Regie: Simon Witbooi Produksiebestuurder: Danny B Manuel Verhoogbestuurder: Lincoln Philander Vervaardiger: Danny B Entertainment Production Pty

Rymklets van Oos tot Wes beloof vermaak vir oud en jonk en beeld terselfdertyd die geskiedenis van hip-hop uit. Kom sien en hoor hoe die verskillende style oor die jare verander het. HemelBesem, Yoma en Early B deel die verhoog met plaaslike talent. Hierdie is die grootste platform vir rymklets in die land. Nuwe uitblinkers sluit in MC IXA, die grootste Afrikaanse hip-hop-kunstenaar in Namibië, asook ander plaaslike dansers en kletsrymers.

Afrikaans • Gesin

Ingesluit by Kuierbuurt-kaartjie | 120 min. | Huisgenoot-verhoog

3 April 19:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?