SO RY MISS DAISY

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-so-ry-miss-daisy

Drama

Ondersteun deur AK21

Met Sandra Prinsloo, John Kani en Jacques Bessenger Regie: Christiaan Olwagen Teks: Alfred Uhry Oorspronklike werk: Driving Miss Daisy Vertaler en vervaardiger: Saartjie Botha Musiek: Charl-Johan Lingenfelder Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp

Die bejaarde Daisy is aanvanklik onwillig wanneer haar seun vir Hoke, ’n chauffeur, aanstel om met haar rond te ry nadat sy haar motor afskryf. Hoke en Daisy se reis duur uiteindelik 25 jaar en hul vreemde verhouding boei ten spyte van destydse kleurgrense en sosiale stand.

Afrikaans • Gesin | R140 | 70 min. | SANW-ouditorium

8 April 15:00 | 9 April 19:30 | 10 April 09:00 | 11 April 15:00 | 12 April 19:30

 

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?