RSG “DIS OPERA”-KONSERT

RSG-Dis-Opera-Konsert

Klassieke musiek

Ondersteun deur Kunste Onbeperk

Met Wouter de Wet, Laetitia Orlandi (klavier), Santisa Viljoen (dirigent) en die NWU Konservatoriumkoor Regie: Antoinette Olivier en Conroy Cupido Vervaardiger: Noordwes-Universiteit

’n Program met solo-, ensemble- en koorwerke uit gewilde operas van onder andere Verdi, Mozart, Puccini en Bizet, aangebied deur sangers en die koor van die konservatorium van die Skool vir Musiek van die NWU, Potchefstroom. Al die deelnemers is tans ingeskrewe sangstudente. Dié produksie word aangebied deur Wouter de Wet van RSG en is onlangs deur die NWU met die Institusionele toekenning vir uitnemende kreatiewe uitsette (ITUKU) bekroon.

Afrikaans en Engels • Gesin R125 (R140 by die deur) | 75 min. | Absa Burgersentrum

31 Maart 14:00; 1 April 10:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?