‘Rooivalk’ oorrompel

In die Netwerk24 artikel op 23 Februaie, kan lesers meer lees oor die produksie Rooivalk, wat met 3 Fiëstas vereer is en wat ook te sien sal wees by die KKNK 2017.

Rooivalk, ’n solostuk oor ’n seun se grootwordjare in Limpopo, het  Donderdagaand met drie kykNET-Fiëstas weggestap by ’n luisterryke prysaand in die Kunstekaap in Kaapstad.

Dié pryse huldig prestasie op die land se kunstefeeste.

Rooivalk is as beste algehele aanbieding op verlede jaar se nasionale kunstefeeste aangewys, terwyl die akteur Richard September by ’n rits pryse vir sy toneelspel in Rooivalk nou ook die Fiësta vir beste vertolking in ’n solovertoning voeg.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?