DANIE NIEHAUS EN PIETMAN GELDENHUYS – DIE DING VAN ’N LIEDJIE

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-die-ding-van-n-liedjie

DEBUUT Kontemporêre Musiek

Met Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Vervaardiger: Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus

Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul vermoë om te komponeer én hul diverse talent met stemme en verskillende style en genres musiek.

Afrikaans en Engels | Gesin | R120 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

9 April 10:00 | 10 April 21:00 | 11 April 14:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?