RICUS EN REFENTSE AKOESTIES

Karoo-nag---Refentse

DEBUUT Kontemporêre musiek

Met Ricus Nel en Refentse Regie en vervaardigers: Ricus Nel en Refentse

Ricus Nel en Refentse soos jy hulle nog nooit gesien het nie: intiem en akoesties. Van ou gunstelinge wat afgestof word tot hul nuutste treffers.

Afrikaans • Gesin R155 (R170 by die deur) | 60 min. | Absa Burgersentrum

3 April 18:00; 4 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?