Reuse boomstomp deel van KKNK

In die Oudtshoorn Courant is op 8 April berig oor ’n reuse boomstomp wat deel van ’n kunsprojek by die KKNK is.

‘n Reuse boomstomp wat 2 ton weeg en langer as 5 meter is, is Donderdagmiddag as deel van ‘n kunsprojek by ArtKaroo-galery staangemaak.

Die stomp, Bloch, kom oorspronklik van Switserland af en toer sedert 2011 deur die wêreld om kunstenaars in verskeie lande die geleentheid te gee om kunswerke op hom te doen.

Bloch is vir die duur van die KKNK by ArtKaroo waar 5 kunstenaars ‘n eg Suid-Afrikaanse kunswerk op ‘n deel van die stomp sal aanbring.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?