Reisiger na Kimberley deur Dolf van Niekerk

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-rsg-logo-v2

 

Hoorbeeld

Met Stian Bam, Roeline Daneel, Deon Lotz, Ivan Abrahams en Nic de Jager

Karen is ’n aktrise en geniet die wêreld van voetligte en applous. Haar man, Johan, bevind hom in die sfeer van die landbou en die wetenskap. Totdat hulle besef dat hulle huwelik nie meer is wat dit was nie. In die middel is hulle talentvolle veertienjarige dogter, Annelie. Hoe moet sy sin maak van die skielike nuus dat haar ouers se paadjies gaan skei? Intussen word Karen gekonfronteer met die keuses wat sy voorheen in haar lewe gemaak het.

Gratis | 60 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

12 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?