PW en Koekie von Blik by KKNK

Op 14 April publiseer Netwerk24 ’n foto-album oor aktiwiteite en oomblikke uit sekere vertonings by de KKNK- van PW tot Koekie von Blik.

PW Botha is terug, daar lê skuim in die straat en hoede lok mans – dit is maar net ’n paar van die goed wat vanjaar by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn te sien is.

Lees mer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?