Produksie huldig Tobi Cronjé

KKNK-2018-web-images-Vereerdes-1000x500-Tobie

Twee ou mense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou an sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar reeds poets, op genooides gaan loslaat. ’n Toestroming van gaste uit alle lae van die samelewing, insluitend die president, maak hul opwagting by die vuurtoringhuis op ’n afgesonderde eiland.

Om almal te akkommodeer, verg stoele en nogmaals stoele. Maar die gaste is onsigbaar. En die ou man kan nie self sy boodskap oordra nie. En hy het iemand gekry om namens hom te praat.

Dié produksie huldig Tobie Cronjé, wat vanjaar die Kunste Onbeperk-prys vir Lewensbydrae tot die Kunste ontvang.

Die stoele is vanaf 29 Maart tot 3 April in die SANW-ouditorium. Klik hier vir meer besonderhede.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?