Pous Johanna II deur Esther Vilar

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-rsg-logo-v2

 

Met Jana Cilliers Vertaling: Saartjie Botha

Hoorbeeld

Dit is die jaar 2033 en ’n Amerikaner – die dogter van ’n prostituut wat in ’n krotbuurt in Los Angeles gewoon het – word as pous verkies. Egskeiding, geboortebeperking en homoseksualiteit is toelaatbaar en Katolieke priesters mag trou. Daar is geen dogma, doodsondes of gebede nie. Al die Katolieke kerk se geld is onder die armes verdeel. En nou lewer Pous Johanna II haar inhuldigingstoespraak as regstreekse uitsending, al word sy kort-kort deur advertensies onderbreek. Die aktrise Jana Cilliers lewer ’n kragtoer in hierdie omstrede solostuk oor geloof en godsdiens in die moderne wêreld.

Gratis | 80 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

15 April 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?