Poppe sonder perke

Netwerk24 berig op 12 April oor Die onwaarskynlike verhaal van Miko, ’n kinderproduksie wat tans by die KKNK te sien is.

Die min perke van poppeteater is die rede waarom die Loft Puppet Co. van Stellenbosch sal aanhou om die grense van teater te toets.

Die maatskappy, wat poppe bou in ’n studio in Khayamandi, Stellenbosch, is by vanjaar se KKNK met sy kinderproduksie Die onwaarskynlike verhaal van Miko.

Die verhaal vertel van Miko, ’n spesiale kind wat kort ná sy geboorte spoorloos uit Moegoeberg se hospitaal verdwyn, en volg sy lewe nadat hy in die arm Mevrou Molle se potplant gevind word.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?