POINTE-NOIRE (EK EN DIE MAJOOR) DEUR JAN LAMPEN

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 03 Pointe Noire

Met Erik Holm, Albert Maritz, André Terblanche, Ronel Geldenhuys, Frieda van den Heever, Cintaine Schutte, Chris Madjiet en Zenobia Kloppers Regie: Johan Rademan Suid-Afrikaanse huursoldate word in die Kongo gevange geneem ná ’n mislukte operasie. Hulle word onder haglike omstandighede in ’n gevangenis in Pointe-Noire, in die suide van die land, aangehou. Uiteindelik, ná twee jaar, slaag die laaste twee oorlewende soldate om te ontsnap. Net een oorleef om hul storie te vertel … Wenner: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016

Gratis | 70 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum 

3 April 16:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?