PIETER-DIRK UYS – KUNSTE ONBEPERK VEREERDE

kknk-2017-beleef-dit-web-images-vereerdes-1000x500-pdu

Kunste Onbeperk – Kruispunt

Pieter-Dirk Uys word vereer vir sy enorme bydrae as skrywer, satirikus, sosiale aktivis en humanis. Uys vermag die onmoontlike met sy werk in teater en sy invloed strek oor landsgrense heen. Hy is onverskrokke in sy taak om deur sy werk kopskuiwe teweeg te bring. Hy veg vir die reg van vryheid van spraak tot vir bewusmakings-veldtogte oor vigs in skole. Met die Darling Trust en Evita se Perron inspireer hy nie net ’n gemeenskap op Darling nie, maar strek sy hartswerk wêreldwyd

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?