Pasaanoffokof

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-pasaanoffokof

DEBUUT Komedie

Met Pieter-Dirk Uys Regie, teks en vertaling: Pieter-Dirk Uys Vervaardiger: Evita se Perron

Pasaanoffokof kyk terug op die lang pad na vryheid vanaf Adapt or Dye (1981) tot Adapt or Fly (2017). Dit is Uys met sy satiriese swerm ikone en aikônas, van D.F. Malan tot J.G. Zuma.

Afrikaans • Geen o/16 | T | R140 | 75 min. | Absa Burgersentrum

11 April 10:00 | 13 April 14:00 | 14 April 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?