PADKAARTE

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 01 Padkaarte

Met Tomley van Vuuren, Wian Taljaard, Cantona James, Mia van der Merwe, René Cloete, Jana van der Merwe en Jeani Heyns Regie: Ronèl Geldenhuys Padkaarte is ’n samestelling van drama, poësie en prosa, spesiaal vir die radio opgevoer deur sewe van die agt finaliste van die Nasionale Toneelspelkompetisie van 2016. Dit is ’n nuwe konsep om jong talent aan RSG se luisteraars bekend te stel. Hulle reis onder andere deur Adam Small se Krismis van Map Jacobs, Odette Schoeman se roman Swartskaap, Elisabeth Eybers se Portret, Jeanne Goosen se Paw-paw vir my darling en Tilla Diedericks se Jong Dames Dinamiek. Die Nasionale Toneelspelkompetisie vir hoërskoolleerlinge word jaarliks deur die Hoërskool Bellville aangebied, onder leiding van Herman van der Westhuizen. Radiodrama: 2017

Gratis | 35 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

4 April 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?