Pa maak vir my ’n vlieër pa

pa

Drama

’n Innibos-produksie, ondersteun deur NATi, Canary Walk, Vrystaat Kunstefees en die US Woordfees

Met Sandra Prinsloo, Waldemar Schultz en Wilhelm van der Walt Teks: Chris Barnard Regie, stelontwerp en beligting: Albert Maritz Verhoogbestuurder, stel en rekwisiete: Gaerin Hauptfleisch

Pa maak vir my ’n vlieër pa is ’n tydlose stuk uit Chris Barnard se pen, wat na soveel jare steeds hoog aangeslaan word. Org, ’n middeljarige man, versorg sy sieklike moeder jare lank nadat ’n vreemdeling haar van ’n gewisse dood gered het. In die eng ruimte van ’n beknopte woonstel ontvou ’n verhaal van skuld, liefde en verwyt en ironies bring geweld aanvaarding. En wie is die jong man wat dan aan die deur kom klop? Dié klassieke Afrikaanse drama is aangrypend en enig in sy soort.

Afrikaans • OBR140 | 120 min. | SANW-ouditorium

13 April 14:30 | 14 April 10:00 | 15 April 10:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?