‘Oudtshoorn het my weer bietjie moed gegee’

Gert Van Der Westhuizen skryf op 18 April op Netwerk24 oor die gespreksreekse by die KKNK op Oudtshoorn wat hom weer ’n bietjie moed gegee het.

Ek het nog altyd gedink gesprekke op feeste soos Aardklop, die Woordfees en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees is eintlik ’n mors van tyd. My vermoede was dat min mense dit bywoon, dat hulle nie juis veel ag slaan op wat gesê word nie en nie juis self aan debatte deelneem nie.

Maar ná ek verlede week elke dag Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die KKNK in Oudtshoorn bygewoon het, dink ek anders.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?