OSTRICH CRAWL MTB & TRAIL RUN

Ostrich-Crawl-MTB-&-Trail-run--1

Organiseerder: Jakhals Events

Bring jou bergfiets en neem deel aan die Ostrich Crawl MTB, wat deel is van die Eden XCM-reeks. Of trek jou drafskoene aan en neem deel aan die velddraf. Ry en draf deur die pragtige Oudtshoorn-omgewing. Almal wat die roete voltooi, ontvang ’n unieke medalje en daar is hope gelukkige trekkings. Inskrywings: aanlyn by www.cycleevents.co.za vanaf 1 Januarie 2018. Meer inligting: Corné (074 260 2871) of Stephanie (084 089 4223) of by jakhals.events@gmail.com.
MTB: 15 km, 33 km of 55 km | Velddraf: 10 km

Wegspring: Laerskool Wesbank-klubhuis om 08:00

31 Maart

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?