ONS BEVEEL WEIFEL OOR JOU TWYFEL! AAN

When-in-doubt-say-Darling-Weifel-oor-jou-Twyfel-

Ná 40 jaar is PDU besig om die solder uit te sorteer: so baie kostuums, pruike en dinge. Nuwe karakters kom na vore en skeer die gek met ons mallighede. ’n Nuwe vlymskerp blik op ’n 24-jarige demokrasie. (WHEN IN DOUBT, SAY DARLING)

DEBUUT Komedie MET Pieter-Dirk Uys REGIE EN TEKS Pieter-Dirk Uys VERVAARDIGER Evita se Perron

Afrikaans en Engels Geen o/10 | R135 (R150 by die deur) 70 min. | Absa Burgersentrum

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?