Ons is almal freaks hier is ongewoon

Ons-is-Almal-Freak

In 1810 vertrek ’n vrou van die suidpunt van Afrika onder (waarskynlik) valse voorwendsels per skip na Londen. Sy word later ’n “tentoonstelling” in Parys en sterf in 1815 in ellende.

Haar liggaam word tot 1974 in ’n museum in Frankryk uitgestal. In 2002 word haar oorskot na Suid-Afrika teruggebring en in haar oorspronklike geboortestreek op Hankey ter ruste gelê.

Beleef ’n treffende, teatrale, begeleide toer, wat die kyker dwing om vars na ’n bekende gegewe te kyk.

Lee-Ann van Rooi, Albert Pretorius en Kay Smith is in dié produksie te sien wat daagliks in die Prince Vintcent-gebou afspeel. Klik hier vir meer besonderhede.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?