#OMVG Esther is terug!

OMGV-Seriaas

Ná die sukses van die eerste O, my goeie volk keer Esther von Waltsleben terug met nommer twee (nee, geen toilethumor hier nie). Van die karakters maak soos die kat en kom weer, plus ’n paar nuwes soos Margharita de la Rey, baarmoeder van die Oeg-Oeg Kroeg.

Man, sy is ’n vrou met stories. En vir die fans: Die popprinses en laaste hoop van haar promotor-ma Michellé, Caché, maak haar verskyning. Sy is 14-amper-15 en só oor dit.

Die eenvrou vertoning is vanaf 1 tot 4 April in Die Parlement op die planke. Klik hier vir meer besonderhede.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?