OLIFANT-ONTBYT

Olifant-Ontbyt

Aangebied deur: Buffelsdrift Game Lodge

Kom geniet ’n wonderlike ervaring en vars Karoo-ontbyt saam met die grootvoete Malaika, Bulelo en Jabari. Word meegevoer deur die aangrypende verhaal van drie wees-Afrika-olifante wat ’n gelukkige tuiste by Buffelsdrift Game Lodge gevind het. Persoonlike interaksie met die olifante en hope fotogeleenthede is deel van die ervaring.

Afrikaans • Gesin | R310 | 60 min. | Buffelsdrift Game Lodge

29 Maart 10:00; 30 Maart 10:00; 31 Maart 10:00; 1 April 10:00; 2 April 10:00; 3 April 10:00; 4 April 10:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?