NRNNSA OF DIE NUWE REPUBLIEK VAN DIE NUWE NUWE SUID-AFRIKA

Kabaret

Moontlik gemaak deur NATi, Vrystaat Kunstefees Kunstetrust en US Woordfees

Met Carla Smith, Conradie van Heerden, Devonecia Swartz, Hendrik Niewoudt, Kristin Pienaar, Lara de Bruijn en Reuben Murphy Regie: Mercy Kannemeyer Teks:Die geselskap Pianis: Chris Petrie

Woon jy nog in die nuwe Suid-Afrika? Wel dis super ou nuus. Die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika is waaroor die volk nou gons. Almal wil soontoe gaan. Maar daar kan ongelukkig net een wenner wees … Kom vind uit wie die mees getransformeerde gesin is en gryp dan sommer vir jóú ’n inskrywingsvorm by die deur.

Afrikaans en Engels • Geen o/14 T V

R50 | 50 min. | Netwerk24-Feeskafee

2 April 21:00; 3 April 21:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?