NOG MEER IR(RAS)SIONEEL

Nog-meer-Ir(ras)sioneel-(3)

Met Des-Lee McKenzie Teks, regie en vervaardiger: Des-Lee McKenzie Musiek: Stephan Bezuidenhout Stel en ontwerp: Ian van der Westhuizen

Dis die jaar 2018. Die 1994-illusie is lankal verby. Die stank van ongelykheid, identeitspolitiek en Staatskaping volg ons soos ’n oop riool, maar dit is nou tyd om die goue handskoene af te haal en die heilige koeie te melk. Nog meer Ir(ras)sioneel is die opvolg van Ir(ras)sioneel wat in 2017 vir die Kanna vir beste Uitkampteater-produksie genomineer is.

Afrikaans en Engels • Geen o/16 T V D | R105 (R120 by die deur) | 70 min. | Die Parlement

3 April 19:00; 4 April 10:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?