NET ‘N CHILLIEBURGER EN CHIPS ASSEBLIEF!

Net-n-Chilliburger-en-Chips-asseblief

Met Waldemar Schultz en Deon Lotz Regie: Gaerin Hauptfleisch Teks: Ferdinand Bekker Vervaardiger: Stercus Produksies

Dié komedie speel af in die kombuis van Skyfies en Burgers, ’n lekker burger joint in Parow. Dit behoort aan twee vennote, Bruwer Dippenaar en Adriaan Burger. Adriaan is gefassineerd met Kokkedoor en neem internetkooklesse by Burger Schlebusch, baaskok en über-kosblogger. Hy is filosofies ondersoekend na die betekenis van kos en eksperimenteer graag met nuwe smake en tegnieke. Bruwer maak grappies oor sy naam, drink dalk te veel en werk voor. Die probleem is die onbesonne sakebesluite wat Bruwer gemaak het en nou is Skyfies en Burgers op die rand van bankrotskap. Gaan ’n besteburger-kompetisie die besigheid red en gaan die vennootskap die krisis oorleef?

Afrikaans | Gesin | R120 | 65 min. | Hoërskoolsaal

12 April 09:00 | 13 April 20:00 | 14 April 16:30 | 15 April 16:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?