NÊRENS, NOORD-KAAP

Nerens-Noord-Kaap-

Drama

’n US Woordfees-produksie

Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel Regie: Nico Scheepers Teks: Nico Scheepers Verhoogbestuurder: Liesel Harris-Kruger Vervaardiger: Naskrif Produksies
Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word. Hierdie skreeusnaakse en hartroerende nuwe werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie Amper, Vrystaat.

Afrikaans • Geen o/13 T | R130 (R145 by die deur) | 70 min. | Laerskool Van Reede

1 April 09:30; 2 April 19:00; 3 April 16:00; 4 April 12:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?