NAGMAAL VIR TWEE DEUR DIE GEBRUIKERSKOMITEE VAN DIE MOOT-BIBLIOTEEK, PRETORIA

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 23 Nagmaal vir twee

Met Paul Lückhoff en Jerry Mofokeng wa Makhetha Regie: Christelle Webb-Joubert ’n Bejaarde Afrikaanse plaasboer en sy swart jeugvriend, ’n oudplaaswerker, bevind hulle saam in dieselfde ouetehuis. Op die vooraand van die kerkbasaar besluit die boer om ’n paar lekkernye te gaps om langs die rivier te gaan braai. Met brood en wyn wag hulle vir die hout om kole te Program onderhewig aan verandering 14 FEESPROGRAM | 29 MAART – 4 APRIL 2018 www.kknk.co.za | info@kunste.org.za | 044 203 8600 | @KKNKfees word, maar die gesprek neem ’n wye draai terug tot in die verlede, met verreikende gevolge vir albei. Dit is ’n sensitiewe drama wat met groot deurdagtheid en menslikheid geskryf is. Derde plek: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016.

Gratis | 75 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

30 Maart 16:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?