’n Oulap se rooi deur Audrey Blignault met Woutrine Theron

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-rsg-logo-v2

 

Hoorbeeld

Woutrine Theron het hierdie produksie ter viering van die geliefde rubriekskrywer, Audrey Blignault se 100ste verjaardag saamgestel. Theron vertolk die rol van Blignault in ’n radiodrama oor die kleurvolle vrou van Bredasdorp. ’n Kragtoer-vertolking.

Gratis | 70 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

15 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?