’n Feesmaal vir Oom Jans

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-images-1000x500-KKE-Spesiale-Eetervarings-Jans

Jans Rautenbach, wat aan die einde van verlede jaar oorlede is, was een van die stigterslede van die KKNK. Die Karoo en sy mense en die kunste, het hom baie na aan die hart gelê. Deel in ’n aand waar goeie kennisse gesels oor dié merkwaardige man en kom klink ’n glasie ter nagedagtenis aan Oom Jans. ’n Kontantkroeg is beskikbaar.

R285 | 120 min. | Signature Divine

14 April | 18:30

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?