Musiek vir elke smaak by KKNK 2017

Die artikel wat op 11 Maart in die Oudtshoorn Courant verskyn, gee lesers ’n oorsig van die talent wat feesgangers by die KKNK 2017 te sien gaan kry.

 

SUID-KAAP NUUS – “Musiekliefhebbers by vanjaar se KKNK kan ’n wye spektrum van musiek beleef – van kontemporêr en klassiek, tot kabaret en selfs ’n Afrikaanse musiekblyspel,” sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die fees, wat van 8 tot 15 April op Oudtshoorn aangebied word.
“Die musiekprogram in teaters en op die musiekverhoë bied beslis iets vir elke smaak.”

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?