Moenie moed verloor nie

’n Berig op Netwerk24 op 10 April handel oor aktuele kwessies wat bespreek word tydens Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die KKNK.

Dié breë “koalisie” teen algehele verval het alle rasse en klasse ingesluit. Hulle het alles van rooi berette tot uitspattige perms gedra. En hulle het opgeruk ondanks ras-propagandiste se desperate pogings om die betogings teen Zuma gelyk te stel aan pogings om witbevoorregting in stand te hou. DoodgewWat is besig om rondom ons in die land te gebeur? En behoort dit te gebeur? Dít is van die vrae wat van vandag af in Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die KKNK bespreek gaan word, skryf Waldimar Pelser.

Die burgery se ongeduld kan jy deesdae oral voel.

Dit brand gister (met goeie rede) in die oë van betogers teen Jacob Zuma, oë waarin jy terselfdertyd ook onsekerheid, vrees en ontnugtering sien.

Soms selfs hoop.

one mense het hulle teen sinisme en ’n passiewe aanvaarding van die noodlot verset.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?