Moedertaal

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-moedertaal

DEBUUT Drama

Met Sandra Prinsloo Teks, regie en vervaardiger: Nico Scheepers Musiek: Liesel Harris-Kruger

Wanneer die enfant terrible van Afrikaanse teater besluit om sy stempel af te druk op haar man se grootste toneelstuk, het hy Nellie Bonnema se ondersteuning nodig. Op die aand van die glansryke première trek Nellie aan, reg vir teater. Die pêrels wat haar man op hul troudag vir haar gegee het, word ’n rosary van herinneringe, en terwyl sy wag dat die jong regisseur haar kom oplaai, hoor ons haar hele, hartroerende storie. Na die ongelooflike sukses van Die naaimasjien en Oskar en die pienk tannie keer Sandra Prinsloo terug in ’n nuwe solovertoning, Moedertaal, ’n beeldskone verhaal van deernis, liefde en Afrikaans, uit die pen van Nico Scheepers. Scheepers is in 2016 met die ATKV-Woordveertjie vir Rooivalk bekroon. 

Afrikaans • Geen o/12 T | R125 | 60 min. | Gimsaal

8 April 09:00 | 9 April 09:00 | 10 April 12:30 | 11 April 19:30 | 12 April 16:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?